geweersakke

El Paso geweersakke

Verskeidenheid Elpaso geweersakke. Verskillende lengtes: 48″; 50″; 52″; 58″ Groen, bruin, swart, camo materiaal. Pryse wissel van R389.00 – R499,00