Home

Skietwinkel

Die Skietwinkel doen al 24 jaar lank sake in Bloemfontein. Ons bedien kliente van oor die hele Suid-Afrika en het selfs ‘n paar kliënte oorsee.

Ons spesialiseer in die verkoop van wapens en ammunisie, teleskope, verkykers, herlaaitoerusting, windbukse, messe en nog vele meer. Die Skietwinkel is jou eenstop jagwinkel, maklik bereikbaar met volop parkering.

Winkelure:  Maandae tot Vrydae   8:00 tot 17:00.    Saterdae:  8:00 tot 13:00.

U is welkom om die enigste 200m ondergrondse skiettonnel in privaat besit in Suid Afrika te kom benut.  Skakel gerus (051) 444 3590 om die baan te bespreek?  Kostes beloop R200 per persoon vir 45 min.

Indien u, u Wapenlisensie wil hernu of aansoek wil doen vir ‘n Wapenlisensie, kontak gerus FIREARM SOLUTIONS in DIE SKIETWINKEL by (051) 03 000 60 om die taak te vergemaklik!

Aanwysings:

Die Skietwinkel  is geleë op die hoek van die Dealesville- (R64)  en die Abrahamskraalpad, Lebombobergsweg 5, Bainsvlei, Bloemfontein.
  1. Vanaf die stad, neem Nelson Mandelarylaan, verby die Universiteit van die Vrystaat aan u linkerkant.
  2. Die afdraai is 4.7 km vanaf die N1 aan die linkerkant van die R64.