Courses

IMG_0686DIE SKIETWINKEL bied gereeld Wapenvaardigheidskursusse aan.  Die datums vir die volgende kursusse:  28 Julie; 22 Augustus; 1 & 19 September 2018  vanaf 7:45 Besoek DIE SKIETWINKEL of skakel  (051) 444 3590 vir verdere navrae en om u plek te bespreek. Of stuur gerus ‘n e-pos na: susan@skietwinkel.com.

Vir diegene wat graag hul eie jaggeweer ammunisie wil herlaai, bied DIE SKIETWINKEL Herlaaikursusse vir geweerammunisie aan.  Kostes belo0p R500 per persoon.  Skakel gerus (051) 444 3590 om u naam op te gee vir die volgende kursus en sodoende u plek te verseker.